Skip to main content Skip to bottom nav
JoHelp
4 164 M Embraced 1
Need Help on: Depression Managing Emotions Breakups Family Stress Forgiveness Grief Social Anxiety Loneliness
PathStep 2 Compassion hearts10 Forum posts2 Forum upvotes1 Current upvotes1 Age GroupAdult Last activeNovember, 2024 Member sinceNovember 13, 2024
Bio
.....is daar nog van ons?

Aangesien ek baie alleen is hier in Pretoria en hulp nodig het sal ek graag iewers wil aansluit om te gesels, of hulp te ontvang, oor die feit dat ek deur 'n baie moeilike persoonlike tyd gaan.

Ek en my vrou is amper al 3 maande "uitmekaar" uit. Die hulp wat ek benodig is meer vir depressie, angs en herstel na egskeiding...... 

Kan jy my asseblief kan verduidelik hoe julle die moonlike hulp hanteer en hoe dit werk?

Baie dankie, hoor graag van jou. Jy kan my enige tyd WhatsApp by 0845034106

Considering Therapy?
Talk to an expert therapist